by

‘n vars nuwe invalshoek – ook op ons omstandighede hier in suid Afrika

Augustus 5, 2011 in Sonder kategorie

”All governments suffer a recurring problem:
Power attracts pathological personalities. It is not that power corrupts but that it is magnetic to the corruptible.”

It’s said that “power corrupts,” but actually it’s more true that power attracts the corruptible.

The sane are usually attracted by other things than power. When they do act, they think of it as service, which has limits.

The tyrant, though, seeks mastery, for which he is insatiable, implacable.

– David Brin

Brin is ‘n futuris en wetenskapfiksieskrywer wat al in 1989 die “worldwide web” sien aankom het

9 antwoorde op ‘n vars nuwe invalshoek – ook op ons omstandighede hier in suid Afrika

  1. Duh – hoekom laat dit my aan … aan oom Bob dink?

  2. palamino het gesê op Augustus 5, 2011

    nog ‘n hele paar ander…

  3. Losbal het gesê op Augustus 5, 2011

    Die ou hierbo se opmerking is aanvegbaar. Suid-Afrika en spesifiek die ANC is ‘n lewende bewys dat mag en geld bloedbroers is wat mense korrup maak. Natuurlik trek mag korruptes, maar baie wat nooit korrup was nie word dit in die aangesig van mag. Soos ek se, mag en geld. Daarom dat Vavi van ‘n roofdierstaat praat. Mense wat mag gekry het en toe roofdiere geword het.

  4. palamino het gesê op Augustus 5, 2011

    Mens kan lank daaroor debatteer- dis ‘n klassieke hoender/eier situasie, maar ek voel dat Brin mens se kop “oopbreek” met sy stelling en jou ander moontlikhede laat raaksien. n Ander perspektief kan weer help om oplossings te vind…
    🙂

  5. Losbal het gesê op Augustus 5, 2011

    Ja, die ding werk beide kante toe, maar jy maak ‘n idealistiese stelling dat die verstaan daarvan tot oplossings kan lei. Miskien elders, maar nie hier nie. Ons regering is sistemies korrup en die een het die ander aan die korthare beet. Om die bloedband tussen geld, mag en korrupsie te breek sal die ANC-regering met wortel en tak verwyder moet word.

  6. palamino het gesê op Augustus 5, 2011

    Brin se dan juis mag trek die korrupteerbares aan.

  7. Brin praat waar. Robert McBride.
    Hugo, wie moet die ANC vervang ? Cope ? Cosatu ?
    Kom ons hoop maar ons Grondwet hou nog so n rukkie.

Los ’n antwoord vir Losbal. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.