die woord van die dag…
Julie 7, 2011 in Sonder kategorie
Omphaloskepsis is the self-absorbed pursuit as an aid to meditation, originally referring to meditative practices in 14th-century Hesychasm.[1]
From the Greek: omphalos (navel) + skepsis (act of looking, examination), it refers to excessive introspection, self-absorption, or concentration on a single issue. The word has several other forms, such as omphalism used to describe the spiritual practice; omphaloskeptic or omphaloskeptical, for someone who engages in navel-gazing; and omphalocentric meaning to be in a self-absorbed state.
Phrases such as “navel-gazers” are common jocular terms for egotism and self-absorbed pursuits. This criticism is also often leveled at professions which are interested in themselves: movies about Hollywood, for example, or television shows about television writers.
Ek is seker ook skuldig hieraan
HeavyHenry het gesê op Julie 7, 2011
Nice!
Ek het dit geken as omphaloscopy van “scope” af soos in telescope.
En almal weet natuurlik dat omphalos Grieks is vir naeltjie…
*grin*
monicahaddad het gesê op Julie 7, 2011
Dis ‘n mondvol, maar ek gaan nie eers die moeite doen om te probeer om dit te onthou nie, maar moet bysê egoiste doen selde of ooit introspeksie , eerder selfregverdiging en nee jy is onskuldig….jy het net vet pret 🙂
Angelor het gesê op Julie 7, 2011
Ek is beslis n naval gazer!! maar in die vorm Pedoexphaloskepsis, wat ook n totally absorbed naval gazing is, be halwe die naval sit aan n jong girl met sulke sy klere wat saggies wapper terwyl sy op sulke Arabieserige musiek dans, eendag as ek groot is gaan ek my n tent vol sulke dansers kry!!
Twaksak het gesê op Julie 7, 2011
Jinne, ek gaan nou dadelik na my naeltjie gaan staar!
abrham het gesê op Julie 7, 2011
gelukkig verbloem ‘n duik pak guitige navels
palamino het gesê op Julie 8, 2011
Abies…oor hierdie duikpak-ding wat soos ‘n Hedegeriaanse Motif deur al jou skrywes sterk, wonder ekke mos nou. Is daar iets wat jy aan my/ons wil meedeel? 🙂
palamino het gesê op Julie 8, 2011
xxx jy! Ek sal ‘n veil aanskroef en vir jou kom wikkel…
Angelor het gesê op Julie 8, 2011
Hahaha ek het van jou gedroom gisteraand!! lol wat wil jy doen met die veil?? of is ek stadig hier?
bloukaap het gesê op Julie 8, 2011
ja ‘navels’ issie altyd lamoene nie.-… het die manne innie Kaap gesing
BertieDuP het gesê op Julie 8, 2011
Jou blog is regtig ‘n groot sukses. Jammer ek het so lanklaas besoek!
palamino het gesê op Julie 11, 2011
ag dankie Bertie, ek kom self maar min hier op my blog. As ek meer blog, sal ek dalk meer klieks kry!