by

‘n Vars bries vir jeugdag…

Junie 16, 2011 in Sonder kategorie

Hierdie titel tref die boekewereld en was alreeds ‘n bestseller nog voordat dit op die rakke was. die publikasiedatum is vorentoe geskuif:

En in hierdie pc-tyd waarin ons leef, dink ek daar is vele pootuit ouers wat so kan relate met hierdie scenario!

A tongue-in-cheek bedtime book for parents which exhorts children to “go the fuck to sleep” has soared to the top of Amazon’s bestseller chart a month before publication.

Written by novelist Adam Mansbach after his own daughter Vivien failed to nod off one night, the book, Go the Fuck to Sleep, combines cutesy rhymes with expletive-ridden pleas. Published by small US press Akashic Books, it was originally due out in October. But after a pirated PDF went viral, striking a chord with exhausted parents and catapulting the 32-page book to the top of Amazon.com’s bestseller chart – ahead of memoirs by Tina Fey and Steven Tyler – it has now been pulled forward to June.

“The eagles who soar through the sky are at rest / And the creatures who crawl, run and creep. / I know you’re not thirsty. That’s bullshit. Stop lying. / Lie the fuck down, my darling, and sleep,” writes Mansbach in the book, illustrated by Ricardo Cortes. “The cubs and the lions are snoring,/ Wrapped in a big snuggly heap. / How come you can do all this other great shit / But you can’t lie the fuck down and sleep?”

Film rights have now been optioned by Fox 2000, and Canongate has snapped up UK rights in the title. It’s “definitely not a book to read to your child”, said the publisher, but “it will resonate with anyone who has ever spent 20 minutes, 40 minutes, four hours reading ‘just one more bedtime story’.”

“For me and many parents the Gina Ford sleep routine never quite worked,” said Canongate editor Francis Bickmore, a father of two. “Bedtimes are precious but occasionally precarious times and I wish someone had given me this hilarious book sooner. It’s an essential gift for any parent you know who lives in the real world.”

Vivien is now three, and Mansbach says that she is sleeping better. “Initially the audience was me and my wife,” he told the Associated Press. “It captures the frustration of being in a room with a kid and feeling like you may actually never leave that room again, that you may spend the rest of your life in that dark room, trying to get your kid to go to sleep.”

14 antwoorde op ‘n Vars bries vir jeugdag…

  1. HeavyHenry het gesê op Junie 16, 2011

    Snaaks hoe sulke sommer gewone goed so populer word.

  2. palamino het gesê op Junie 16, 2011

    ek dink dis so gewild omdat dit gevoelens verwoord wat ons as ouers voel ons eintlik nie mag uitspreek nie, omdat daar van ons verwag word om onvoorwaardelike liefde aan ons kinders te betoon. Dis ‘n heerlike verligting om agter te kom dat daar hordes ouers is wat hierdie ongeoorloofde gevoelns het.

  3. abrham het gesê op Junie 16, 2011

    draai sy nek om
    gooi hom in die sloot
    trap op sy kop
    dan is hy dood

  4. palamino het gesê op Junie 16, 2011

    …sien die Mamba

  5. Angelor het gesê op Junie 16, 2011

    Snaaks die kontraste van die lewe, ons hou nooit op hoor van briljante kleuters wat al hulle 14 en n half maal tafels in die baarmoeder in morse kode kon uittik nie, en skierik sit ons met n wereld vol tieners wat gladnie vir hulself kan dink nie aldus die ouers, en dan vir die eerste helfte van hul lewens sukkel ons om die kinnertjies aan die slaap te kry, en die tweede helfte om hulle wakker te kry…

    🙂 Hallo Palomino..

  6. thenack het gesê op Junie 17, 2011

    Dis net jammer hulle het jou nie gehaad om die prentjie te teken nie, die voorblad is cute maar not quite op jou standaard!

  7. lora2me het gesê op Junie 17, 2011

    Ek dink dis nogal die woordelikse uitdrukking van dit wat almal al wou sê. Nog nooit het ek kinders gehad wat deurgeslaap het op twee maande, op 18 maande kon flitskaarte lees (aka “opsê”) of op 5 maande hul eie formulemelkies kon aanmaak nie (waar het ma’s so leer lieg??) Hail, Mansbach!

  8. palamino het gesê op Junie 20, 2011

    Ek was ook moedeloos oor kindertjies wat nie deurslaap nie, maar het toe later afgekom op navorsing wat getoon het dat dit baie belangrik is vir babas om JUIS nie deur te slaap nie, en dat dit eintlik normaal is vir kinders om eers op 4jr “sg” normale slaappatrone te handhaaf. Wanneer ‘n baba in ‘n te diep slaappatroon ingaan kan hy ophou asemhaal en raak die gevaar van SIDS baie hoog

  9. palamino het gesê op Junie 20, 2011

    Dankie Thenack, maar ek dink nie enige uitgewer gaan my na dese op ‘n kinderboek loslaat nie. 🙂

  10. thenack het gesê op Junie 20, 2011

    Wel as hulle FOK in die titel kan hê, kan hulle seker maar leer waar hulle vandaankom ook (-;

  11. palamino het gesê op Junie 20, 2011

    Eintlik jok ek! Ek het skoon vergeet ek het die naweek 4 volkleurkinderboekies van 9 bladsye elk geillustreer. Een van ‘n renoster, een van ‘n olifant, een van ‘n apie en een van ‘n vlakvarkie! Insane deadlines….

  12. thenack het gesê op Junie 20, 2011

    Cool, waar gaan mens dit kan koop??? Klink baie oulik en ek het onlangs in die mark vir kinderboeke gekom

  13. palamino het gesê op Junie 20, 2011

    Dis ‘n reeksie vir skole. “Phonics” Gr 1 tot 3. Nie eintlik in handel beskikbaar.

  14. thenack het gesê op Junie 20, 2011

    bhleegh, nee man, ek kon ook nie by jou uitstalling uitkom nie, anyhow mooibly en lekker werk!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.