by

The whoooshing of deadlines…

Junie 3, 2011 in Sonder kategorie

Pronkie werk op die oomblik haar gat af en kyk seriously over committed om haar rond. Hoe ek in die kak beland weet net ek alleen…

Sien julle eers weer baie baie later.

xxx

4 antwoorde op The whoooshing of deadlines…

  1. Modigliani het gesê op Junie 3, 2011

    Dink aan jou!!!!!
    Ek is seker alles gaan vlot verloop en dat jy die deadlines gaan wys wie’s baas!

  2. palamino het gesê op Junie 3, 2011

    Ek weet nie van molo nie, maar ek is definitief vgl saterdag weer daar

  3. lora2me het gesê op Junie 3, 2011

    Hang in there, Palomino!

  4. HeavyHenry het gesê op Junie 4, 2011

    Mens gly so elke dag ‘n bietjie verder in – heeltemal onopgemerk, totdat die stront oor jou lippe begin spoel…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.