Nie Sushi nie, maar Ansjovis!
April 29, 2011 in Sonder kategorie
Hier is nog ‘n visgegeurde lusmakertjie vir die Afrikamasutra.
gister het ons daar op my wall op facebook so ‘n lekker dinkskrum gehad oor afrikaanse benaminge vir seksposisies:
Boerewors Roll
Koeksister
Brakpan Rodeo
Voortrekker
Agterryer
Pofadder
Voetstoets
Driepoot Potjie
Langarm
En Rico Sacherl, die skepper van die Madam & Eve-reeks se eie juweel: Die Afri-karma Zuma vir poligamiste.
My verbeelding werk oortyd!
thenack het gesê op April 29, 2011
Binneboud-sit-kees?
DieApieInMyKop het gesê op April 29, 2011
Dan is daar nog melktert en spoorvinder?
thenack het gesê op April 29, 2011
hoe werk dit?
palamino het gesê op April 29, 2011
Briljant! Dit kom dadelik op my lys
palamino het gesê op April 29, 2011
ooh spoorvinder…slim
vuurklip het gesê op April 29, 2011
sit-sit-so
staan-poppie-staan
voetstoots
pens-en-pootjies
laat-die-hare-waai
jou-ma-se …
nee, wag, laat ek maar liewer ophou hiermee …
palamino het gesê op April 29, 2011
So ‘n bek moet jem kry 🙂
DieApieInMyKop het gesê op April 29, 2011
@ thenack. Wil jy kiekies by he? hehehehe, bietjie verbeelding sal die ding moet doen!
DieApieInMyKop het gesê op April 29, 2011
Vermoed daai bek kry die jam!
louisna het gesê op April 29, 2011
Pragtig. Klopdisselboom.
palamino het gesê op April 29, 2011
skitterend, Ouboet!
vuurklip het gesê op April 29, 2011
Jiire, daar maak jy self nóg een:
die-bek-moet-jam-kry
en nog een:
gat-oor-kop
louisna het gesê op April 29, 2011
Thanks.
palamino het gesê op April 29, 2011
bollemakiesie?
thenack het gesê op April 29, 2011
nee man, ek wag vir die kiekies hoor
DieApieInMyKop het gesê op April 29, 2011
Wys jy eers daai binneboud en kees affere!
vuurklip het gesê op April 29, 2011
Bollemakiesie – ja, maar dit inspireer nie die grafiese beeld van gat-oor-kop in hierdie kont-eks nie – as ek so aanhou ward ek nog verban deur littersmash.
HeavyHenry het gesê op April 30, 2011
Solank dit nie bolliemakiesie is nie…
melissabekker het gesê op Mei 15, 2011
Jou kuns lyk baie interessant! Sterkte met al die harde werk.
palamino het gesê op Mei 16, 2011
Dankie Melissa