by

Die nuwe gedruis in die huis…

Februarie 7, 2011 in Sonder kategorie

Casa Pronk spog met ‘n nuwe lid. “n Regtige egtige ou mongreltjie. Die pappa was ‘n mix en die mamma was ‘n mix, so sussa is ‘n staalwol steekhaarbrakkie en te oulik vir woorde. Waar sy mank gaan aan looks, maak sy heeltemal voor op aan personality. Ons het meer as ‘n jaar laas ‘n hond in die huis gehad. (nou het ek ‘n hond wat by my beenhare pas :))

18 antwoorde op Die nuwe gedruis in die huis…

  1. Angelor het gesê op Februarie 7, 2011

    🙂 sy naam is Beer…

  2. palamino het gesê op Februarie 7, 2011

    haar naam is Elfie

  3. Modigliani het gesê op Februarie 7, 2011

    Ag moeder!

  4. Dis die soort wat gestuur word na jou toe, julle gaan best buddies word, mark my words…..

  5. palamino het gesê op Februarie 7, 2011

    ag, dis maar ons ou gesinnetjie se sin vir die ironiese wat hier uitkom, tronks. Ek reken nie sy gaan veel groter word as ‘n foxterrier nie, dalk selfs effe kleiner

  6. palamino het gesê op Februarie 7, 2011

    jip, sy gaan ons nog baie leer…ek het so ‘n feeling ek ken haar van lankal af.

  7. palamino het gesê op Februarie 7, 2011

    Dankie vir die inloer, Jeanne

  8. TS het gesê op Februarie 7, 2011

    Die een kan mens liefkry

  9. vygie het gesê op Februarie 7, 2011

    Te oulik vir woorde

  10. sy pa was n hond sy ma was n hond so dis n hond…

  11. palamino het gesê op Februarie 7, 2011

    nee, dit krul nie vanself nie, ek moet maar gereeld perm…

  12. palamino het gesê op Februarie 7, 2011

    o nou verstaan ek…daai Beer! Ag vir daai beer is ek baie lief!

  13. HeavyHenry het gesê op Februarie 7, 2011

    ‘n Monster wooly mammoth!

  14. Angelor het gesê op Februarie 9, 2011

    🙂 Jy maak baie mooi met die ou beer..

  15. Angelor het gesê op Februarie 9, 2011

    Hy’s baie lief vir jou ook,..

  16. thenack het gesê op Maart 2, 2011

    Dis ‘n cool hond, waar het jy haar gekry? Ek het self so petshop mix hondjie wat oe nou eintlik beter as die fency soorte is. Die arme goed word so geteel dat hulle fout kry soos die Britse koningshuis se tanne

  17. palamino het gesê op Maart 2, 2011

    Dis reg ja, dis hoekom ek spesifiek so ‘n mix aangeskaf het. Ook sommer by die petshop. Ek het haar gered van ‘n opreggeteelde boxer wat die heeltyd op haar gaan sit het.

  18. thenack het gesê op Maart 2, 2011

    haha

Los ’n antwoord vir monicahaddad. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.