Sex, language, nudity, furniture…
Desember 2, 2010 in Sonder kategorie
Gister stuur ‘n vriendin vir my die besonderhede van ‘n maatskappy wat Kamasutra-spesifieke meubels vervaardig, soos die bank hierbo. Ek moet se, dis nogal ‘n oulike idee, en ook op estetiese vlak heel bevredigend. Ek weet net nie hoe jy die meublement aan byvoorbeeld die dominie op huisbesoek gaan verduidelik nie, want volgens my, is hierdie bankie soos KY Jellie….mens gebruik dit rerig Vir . Net . Een . Ding.
Nou, hierdie bank is ontwerp sodat mens sonder die gevaar van erge beserings, die Kama sutra in die privaatheid en gerief van jou eie huis kan be-oefen. Jy kry selfs ‘n brosjure by wat al die posisies aan jou verduidelik…soos die ene bv:
Heel ergonomies, ne…hier word die man se rugwerwels mooi uitgespaar.
Vir die van julle wat verder wil gaan rondloer, hier is die link: http://www.kamasutrasofa.com/positions.htm
Maar dis nog niks!
If you dial now, we’ll throw in a free tube of KY Gel!
davidsdance het gesê op Desember 2, 2010
Hmmmm – baie interesant daai bank!!
bloukaap het gesê op Desember 2, 2010
as die youngsters in my straat dit moet sien sal hulle dink dis ‘n nuwe skateboard truuk se droom ….
palamino het gesê op Desember 2, 2010
*giggel*
palamino het gesê op Desember 2, 2010
Jis, reken nou net!
palamino het gesê op Desember 2, 2010
Mens kan ook die afwerking kies. Jy het bv ‘n keuse tussen egte leer, pvc, ens.
abrham het gesê op Desember 31, 2010
boere sutra = ekonomie van ‘n rug
abrham het gesê op Desember 31, 2010
lyk my spaces werk nie
abrham het gesê op Desember 31, 2010
[email protected]
Blikskottel het gesê op Januarie 4, 2011
Kry mens dit in parra pink?