by

Koetsjie-koeeeee! Afrikamasutra

November 30, 2010 in Sonder kategorie

Ek hoop nie ek kom in die moeilikheid hieroor nie. Ek mag nie my finale kunswerke vir die projek op ‘n openbare platform sit nie. Nou wys ek julle maar net ‘n klein detailtjie en ek haal al die kleur uit. Dit sal nie julle fun spoil nie, ne.

My jagse boertjie dra ‘n regtige, egtige 2 tone hemp, i’ll have you know.

Die boer-soek-‘n-vrou kamasutra is geinspireer deur murphy se BSV updates op maandae, wat, dink ek enige tyd beter is as the real thing. ek dink dstv kan haar voltyds in diens neem.

Hierdie prentjie gaan ook in die tydskrif Lyne verskyn, tesame met ‘n onderhoud met die skryfster (onse Zazza) Kyk uit daarvoor in hulle someruitgawe wat in Januarie beskikbaar gaan wees!

15 antwoorde op Koetsjie-koeeeee! Afrikamasutra

  1. Angelor het gesê op November 30, 2010

    Lol ek kan my indink “koetsie koe” wat n turn on vir n girl!! Kan jy asseblief verwys na su combover stylerder toe? ek wil ook sexy wees!!

  2. Jy teken fantasties! My bek hang oop. Ek moet net keer of ek drool op my laptop. Hou so aan

  3. Well done for spotting the comb-over…daars ‘n paar pienk slippertjies vir jou in die pos!

  4. Ag dankie Mara-klaaglied

  5. zephur het gesê op November 30, 2010

    Tydskrif – Lyne…en ons praat sekerlik nie hier van Stywe lyne nie…hehehe

  6. Angelor het gesê op November 30, 2010

    Hahahahaha Zeppie! Wat doen jy by die viswaters hmm?

  7. Angelor het gesê op November 30, 2010

    yea!! Uiteindelik!! my eie Hathie Hasthie slippertjies

  8. zephur het gesê op November 30, 2010

    Vang vis natuurlik

  9. sy lyk so skaam.

  10. Pragtig!

  11. palamino het gesê op Desember 1, 2010

    Hy dra grasshoppers, plus hy het nog ‘n kam in sy kous ook…

  12. palamino het gesê op Desember 1, 2010

    Die tydskrif vir die ernstige visserman… bestaan dit nog?

  13. palamino het gesê op Desember 1, 2010

    Ag, nou gee jy my weer ‘n klomp idees!

  14. palamino het gesê op Desember 1, 2010

    hmmmm…toemaar, miskien ontdooi sy nog

  15. zephur het gesê op Desember 1, 2010

    Jip hy is nog in die net…ag bedoel winkels

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.