by

Skoene!!!!

November 24, 2010 in Sonder kategorie

Murphs, hier is my skoene waarin ek heeldag leef. ek het hulle al etlike jare en geen paar skoene het hulle al oortref in terme van gemak nie. Hulle is die stylish teenvoeter vir crokkies, omdat hulle ook so uit een plastiekgietstuk vervaardig word. As ek hulle aanhet voel dit my ek kan nou gaan vir ‘n magic carpet ride. Ek het hulle vir ‘n absolute bargain opgetel by big blue se bargain basement store hier annerkant in colbyn

Soos julle kan sien, is hulle al erg gehawend, hulle was eens op ‘n tyd silwer, maar die plestiek hou!

16 antwoorde op Skoene!!!!

  1. zephur het gesê op November 24, 2010

    These shoes are made for walking…

    Ag ek het gedink aan daai ‘These boots are made for walking’…dink ek aan daai cowboy boots…ja die is nou nie boots nie…maar soos jy sê jy het al myle met hul gedoen

  2. Jis dis lekker – dra hulle tot hulle afvrot – dis nes so een ou tuks T hemp wat ek gehad het – het hom gedra tot hy uitmekaar uit geval het.

    🙂

  3. Teen daai tyd het ek al die Duitser ontmoet, en sy het, as sy omgegee het, niks gesê nie – maar my ma het my hel gegee – “Hoe kan jy?” “wat sal die mense sê?”

    🙂

  4. giggel…ek kan dit al in my geestesoog sien…

  5. Jip, hulle het al ‘n paar myl op

  6. Weet jy hulle swem selfs lekker…wanneer mens agter ‘n kind aan in die swembad moet inwaad..

  7. Plestiek vrot mos nie…hulle gaan 400 jaar hou! Ha!

  8. Samuhr – ja, maar my ma het dit nie geglo nie!

  9. Palo – you lucky fish! Sien dat jy hulle nie verloor nie.

    🙂

  10. O, ek het ‘n hele paar skoene wat so agter in die kas staan en beef.

    Maar ek moet seg, ek is op die omblik in ‘n hoe hak fase van my lewe, heelwaarskynlik my midlife crisis…ek sal hulle vanaand gaan afneem en more opsit…dit kan nie hoog genoeg nie. Variety in heel hights is the spice of life after all…

  11. Mag mens nou weer Crocs dra?

  12. jannel1 het gesê op November 24, 2010

    Ek wens my hakke het so gelyk.

  13. Jip…al die pad van Brazil.

    http://www.melissa.com.br/en/produtos

  14. Jis, ek moes mooi mik sodat julle nie rerig sien hoe daai hakke lyk nie…

  15. Ag, my hart klop tjoklits vir ‘n man in sulke kort rugbyshort en oranje croccies.

    Maar gaan kyk hier:

    http://www.melissa.com.br/en/produtos

  16. Inderdaad

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.