by

Orraait, ek blog my vis!

November 6, 2010 in Sonder kategorie

Stillewe met pizza met ekstra ansjovis…

(en check net, ek kry nooit raas oor ek daai kontensieuse wobbly bits saam insleep nie. Wonder hoekom?)

8 antwoorde op Orraait, ek blog my vis!

  1. hahahaha.. cool!

  2. TS het gesê op November 6, 2010

    Ek soek en ek soek en ek soek … gee bietjie daar vir my ook ‘n stukkie

  3. Dis super cool! En as ek nou nie op ‘n dieet was nie, het ek daai pizza gegaps.

  4. Angelor het gesê op November 6, 2010

    Hahaha vir Maryke, as ek nie op n sabatical was nie het ek die wobbly bits gegaps!

  5. Baie cool!

  6. palamino het gesê op November 8, 2010

    Pasop! Nou kom jy net te naby aan die wobbly bits 😉

  7. palamino het gesê op November 8, 2010

    Dis darem vreeslik Eduard de Bono van my, ne?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.