Afrikamasutra Update 2
Julie 30, 2010 in Sonder kategorie
Hallo julle, ek het rerig soveel sports met hierdie ding! hier is solank ‘n voorskets vir die Afrikamasutra website se banier wat ek beblan. Onthou nou, dis ‘n voorskets, die regte painting gaan nou die naweek gebeur.
Ek dink dat 2 vroue so bymekaar verskriklik eroties is, vir my persoonlik, baie meer so as ‘n man en ‘n vrou saam (moenie vrees nie, ek beplan om wel heelwat van die posisies te “illustreer” met ‘n man en ‘n vrou saam…
Hulle eet pizza – daar moet nou regs ‘n tier ook ingeskilder word. Die meisie regs voer hom ‘n skyfie pizza. Op die kussings is allerhande afrikaanse uitdrukkings gekerspit borduur.
Julle moet ‘n heerlike naweek he, hoor! Hierdie naweek gaan ek weer dans. Julle kan saamkom as julle wil!
palamino het gesê op Julie 30, 2010
Gits, ek wonder nou net of Litnet my nie gaan sensureer nie. Miskien moet ek sterretjies op al die appropriate plekke aanbring, wat dink julle?
palamino het gesê op Julie 30, 2010
Ag, ek het altyd ‘n tier in my werk, vra maar vir Sonel, maar panjo figureer baie sterk hier, dit kan jy weet…
Angelor het gesê op Julie 30, 2010
Twee vrouens saam,.. tipeis man stem ek natuurlik saam, en die tier wat gevoer word, baie simbolies, miskien is die tier (wat nog geskilder meot word) hoewel sigbaar extern, eintlink intern,.. Ek mag nie se “nice” nie.. (ek leer vinning hmm?)
Wat die dans betref, die Heelal is baie dankbaar dat party van ons nie sigbaar dans nie!
palamino het gesê op Julie 30, 2010
xxx ou engeltjie!
Angelor het gesê op Julie 30, 2010
N blerrie stout engeltjie! ek beter nie te veel prentjies kyk nie,.. nou-nou oorval n drang my om bietjie kama te sutra of iets!
Neander het gesê op Julie 30, 2010
Nee wat jy kan maar voortgaan.
Angeliscious het gesê op Julie 30, 2010
dis verskriklik cool – eks mal hieroor 🙂
bloukaap het gesê op Julie 30, 2010
het klaar gekla oor die pizza, hehehehe, gaan nie weer nie, ek wag nou net vir die een “sy praat ‘cottage pie’ en hy boerewors …. heheheh
Trakie het gesê op Julie 30, 2010
Sit die die sterretjies in hulle oë!
Berwick het gesê op Julie 30, 2010
😉
palamino het gesê op Augustus 2, 2010
Die hele idee, Pruimtwak, is dat ek dit probeer lokaliseer in ‘n omgewing wat vir ons herkenbaar is. Ek gaan beslis boerewors ook iewers inwerk! 🙂
Die vy-balsamic klink absoluut hemels…
bloukaap het gesê op Augustus 2, 2010
goed dan, dit sal ‘n blye dag wees as ek oor daai een kan prewel …..jy beter vir Cin ook laat weet as die ‘pruim’ boerewors een klaar is …, dan kan ek haar ‘aanspreek’ oor die vy-balsamic tekorte oor die slaai