by

Afrikamasutra update

Julie 29, 2010 in Sonder kategorie

Die Olifante is rusteloos vanaand, my lief…

Haai julle

Daar is nou ‘n afrikamasutra website, wat deur die skryfster geskep is. Gaan kyk gerus by: www.afrikamasutra.net

Ek het aangebied om vir haar die banier oor te doen, want ons klomp kunstenaars reken die ene wat sy tans daar op het, is heeltemal te lig in die broek. So oor 2 weke kan julle my nuwe bannertjie gaan uitcheck. Ek het elke aand vreeslik baie binnepret met die skep daarvan!

Mooi dag vir julle!

23 antwoorde op Afrikamasutra update

  1. Is dit die Uniegebou wat ek daar sien LOL!

  2. palamino het gesê op Julie 29, 2010

    Nee, hel annemari, hierdie ene is so 3 jaar gelede geskilder en het al lankal ‘n baas.

    Ek werk verskriklik stadig. Ek het die skrywer gevra om my so 2 weke te gee, maar die werkie is klein en ek sal dit vinnig kan baasraak.

  3. palamino het gesê op Julie 29, 2010

    xxx

  4. palamino het gesê op Julie 29, 2010

    ek is bly dis herkenbaar!

  5. HeavyHenry het gesê op Julie 29, 2010

    Nice die nuwe plekkie!

  6. bloukaap het gesê op Julie 29, 2010

    ek like die pilot se gesigsuitdrukking

  7. palamino het gesê op Julie 29, 2010

    Ons beplan ‘n baie mooi, luukse koffietafelboek… Ek weetnie of jy van Deepak Chopra se weergawe weet nie. Wel, ons beplan so-iets, maar net nog mooier, want DC se illustrasies is nie juis vir my aanvallig nie. Ek hoop hy verkoop!

  8. palamino het gesê op Julie 29, 2010

    Dankie, Natasja!

  9. palamino het gesê op Julie 29, 2010

    Van watter plekkie praat jy nou? Die uniegeboue?

  10. palamino het gesê op Julie 29, 2010

    Dis Hanuman, die Aapprins.

  11. HeavyHenry het gesê op Julie 29, 2010

    Nee man – vannie nuwe webwerf

  12. zephur het gesê op Julie 29, 2010

    Die een wat jy gemaak het op http://www.afrikamasutra.net is cool

  13. Berwick het gesê op Julie 29, 2010

    Mooi dag vir jou ook.

  14. abrham het gesê op Julie 29, 2010

    jou koning koos het nair ontdek

  15. loudavisi het gesê op Julie 30, 2010

    Ek trust ook nie die pilot nie!

    Mal oor jou kunswerke.

  16. palamino het gesê op Julie 30, 2010

    Hiehie, stjoepite ek. Ja, dis nie my webwerf nie, dis die skryfster s’n. Sy is ‘n agtermekaar vrou!

  17. palamino het gesê op Julie 30, 2010

    Dankie, ek hoop van harte jy is reg oor die “tonne” ander mense.

    Dankie vir jou boodskap. Ek het weereens probeer reply, ek dink ek gaan nou die management in kennis stel hieroor.

  18. palamino het gesê op Julie 30, 2010

    Giggel!

  19. palamino het gesê op Julie 30, 2010

    Ek wil julle 2 aanmekaar voorstel. Ek dink julle doen baie dieselfde ding, jy gee die manlike perspektief en sy die vroulike. ek het haar van jou vertel. Sy was baie intrigued.

    (ons wil jou natuurlik nader aan ons launch datum nader om te hoor of jy nie vir ons ietsie op jou blog kan sit nie….self ‘n “endorsement” vir ons omslaggie deur Ghaap, sal nogals cool wees

  20. palamino het gesê op Julie 30, 2010

    Ja, daai pilot…

  21. HeavyHenry het gesê op Julie 30, 2010

    As jy so sê “skryfster” dan dink ek dis jy…

    Jy maak my deurmekaar.

  22. palamino het gesê op Julie 30, 2010

    Ek is die illustreerder. ons is 2 verkillende mense

  23. Got It!

Los ’n antwoord vir HeavyHenry. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.