by

Hallo julle!

Julie 20, 2010 in Sonder kategorie

Ek is nou amptelik ‘n litnetblogger! Welkom aan myself!

Nou gaan ek julle uitcheck met my evil eye hier bo.

35 antwoorde op Hallo julle!

  1. zephur het gesê op Julie 20, 2010

    Great

    Welkom Pronk

    Hier proe die wyn soeter. En die snacks is vars

  2. palamino het gesê op Julie 20, 2010

    Hallo Zeppie. Hoe gaan dit met U?
    Paas die Pretzels, asseblief.

  3. zephur het gesê op Julie 20, 2010

    Ek maak myself reg vir Lente…al is dit nog ‘n maand en paar dae weg

  4. palamino het gesê op Julie 20, 2010

    Jislaaik, wraggies net ‘n maaand en ‘n paar dae? Wow! Ek hou van hoe jy dink.

  5. palamino het gesê op Julie 20, 2010

    Nee, my blog was op letterdash, maar Maankind het my soos ‘n wegloopskapie teruggelei hier na julle toe. nou voel ek sommer tuis. Ek blog al sedert 2008

  6. palamino het gesê op Julie 20, 2010

    Dankie Charlene!

  7. palamino het gesê op Julie 20, 2010

    ek moes toe al die tyd net een enkele ou knoppie gaan druk….

  8. palamino het gesê op Julie 20, 2010

    Ag, dankie man. Ek was toevallig nou net daar by jou. MAL oor jou cartoons, weetnie hoe ek dit gemis het nie, maar ek gaan nou gereeld daar ook lees

  9. Mirrag!

  10. palamino het gesê op Julie 20, 2010

    Mirrag, daar vir jou ook ILS!

  11. palamino het gesê op Julie 20, 2010

    Ek hoop net nie ek word te erg getrol nie, hoor julle

  12. palamino het gesê op Julie 20, 2010

    En as Anha my nie NOU DADELIK op haar blog rol plaas nie, gaan ek al my speelgoed uit my bababedjie gooi, hoor julle!

  13. palamino het gesê op Julie 20, 2010

    Hoor julle!

  14. Welkom Palomino, ek was ook vir meer as 2 jaar by letterdash en dít is beter hier.
    Groetnis
    Danie

  15. bloukaap het gesê op Julie 20, 2010

    evil innie oog vannie beholder

  16. Berwick het gesê op Julie 20, 2010

    Welkom!

    🙂

  17. loudavisi het gesê op Julie 20, 2010

    Hi Palomino.
    Jou blog lyk stunning so met die prentjies en kleure – nevermaaind die oog!

  18. Neander het gesê op Julie 21, 2010

    Voorspoed Palo!

  19. palamino het gesê op Julie 21, 2010

    Ag dankie latono! Hoekom noem jy jouself latino? Kan jy dalk lekker salsa? 🙂

  20. palamino het gesê op Julie 21, 2010

    Dankie Faansie. Wat ‘n oulike woef!

  21. palamino het gesê op Julie 21, 2010

    Hallo pruimtwak!

  22. palamino het gesê op Julie 21, 2010

    Aaaag Sonella!!! Ek het my doodverlang.

  23. palamino het gesê op Julie 21, 2010

    Berwick! Hoe gaan dit nog met U?

  24. palamino het gesê op Julie 21, 2010

    Baie dankie Lou.

  25. palamino het gesê op Julie 21, 2010

    Haai Neander!!!!

  26. palamino het gesê op Julie 21, 2010

    Natuurlik ken ons mekaar! 🙂

  27. palamino het gesê op Julie 21, 2010

    Dankie, dankie!

  28. palamino het gesê op Julie 22, 2010

    Ag, hulle bespreek sy belastingvorm, Mevrou… 🙂

  29. Welkom! Welkom! van die mees konserwatiefste lid van die Lit gemeenskap. Altyd lekker om iemand hier welkom te heet.

  30. palamino het gesê op Julie 22, 2010

    Ag, Maryke, ek dink gladnie jy is so konserwatief nie! Jy het vrou-alleen vir Klerksdorp op die map geplaas!

  31. zephur het gesê op Julie 23, 2010

    Hola dis Vrydag…

  32. Lekker Vrydag en naweek vir jou

  33. Trakie het gesê op Julie 23, 2010

    TROLLLL!

    Dis nou veronderstel om dieselfde effek as WHA! te hê ingeval jy gewônner het. Ek het ‘n vermoede ek druk myself deesdae nie te waffers uit nie, daarom verduidelik ek maar.

  34. palamino het gesê op Julie 23, 2010

    Waar’s die trol, Kelkiewyn…is dit nou jy?

  35. Trakie het gesê op Julie 23, 2010

    Sien, ek’t gewéét ek druk myself swak uit 😉

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.