Ek is terug!
Julie 16, 2010 in Sonder kategorie
Hallo almal! Ek is weer aanlyn en sal weer meer gereeld begin om ‘n bydrea te lewer. hou maar dop hier. My lewe is ook tjokvol van die mees ongelooflike projekte en dinge wat gaan gebeur, maar daaroor sal ek later meer volledig skryf. Ek dink ek gaan nou maar ook in engels begin blog, want dis gelink aan my Pronk page op facebook en ek sien ek het ‘n allemintage klomp oorsese fans (ahem, ahem)
Mooiloop tot later
Angelor het gesê op Julie 16, 2010
Nice om jou weer terug te he!
palamino het gesê op Julie 16, 2010
Dankie Angie!!
zephur het gesê op Julie 16, 2010
Maar dis goed om vir Pronk terug te hê
In Ingels sê jy…ok ek hou my tweetalige woordeboek byderhand…hehe
palamino het gesê op Julie 16, 2010
ja zepman, jy moet weet ek gaan verskriklike hogere woorde gebruik hierso.
palamino het gesê op Julie 19, 2010
Ag dankie Therina!
palamino het gesê op Julie 19, 2010
Dankie Ghaap. ek werk op die oomblik aan ‘n projek wat jy dalk baie interessant sal vind. Ek sal jiou later meer daarvan vertel
Sanseveria het gesê op Julie 19, 2010
Welkom terug in die land van die lewendes! Vertel, vertel!
palamino het gesê op Julie 19, 2010
hei, jy! Ek het ‘n groot meeting met “my mense” die saterdag en sal daarna bietjie meer kan uitbrei.
czardas het gesê op Julie 20, 2010
Tried to comment on your latest post but Leterdash won’t let me.
palamino het gesê op Julie 20, 2010
Ja, i don’t know what is wrong (I think its part of a male conspiracy…hiehie) You can leave your comment here, what did you think of it?
palamino het gesê op Julie 20, 2010
Czardas, I’ve done a repost.