by

Almal se eerlike opinie, asb!

Februarie 12, 2010 in Sonder kategorie

Lyk my Marinara Pizza smaaklik, of laat die calamari jou aan kondoompies dink? (Miskien is dit ‘n spesiale valentynspizza?)

11 antwoorde op Almal se eerlike opinie, asb!

  1. Angelor het gesê op Februarie 12, 2010

    🙂 Baie nice, en vir valetynsdag,.. wat n bonus haha

  2. Hehehehe,ja dit lyk nogal so.

  3. palamino het gesê op Februarie 12, 2010

    Nou sê mense die shrimpies lyk soos embrios…eeuw!

  4. palamino het gesê op Februarie 12, 2010

    Orraait…lyk dit soos gebruikte kondome, of nuwe kondome…die bottom line, asb?

  5. palamino het gesê op Februarie 12, 2010

    Ja, miskien moes ek hulle in ‘n hartjie gerangskik het, met die shrimpies wat ‘n chorus line vorm….wat dink jy?

  6. palamino het gesê op Februarie 12, 2010

    ag sorrie Sonel! Wag, ek delete gou ‘n paar shrimpies, dan het jy ‘n “lite” pizza, orraait?

  7. Angelor het gesê op Februarie 12, 2010

    uh uhm,, dis n pizza, dit noet deurmekaar wees!As jt als gaan begin rangskik, dink die mens dalk dit is my werk!

  8. zephur het gesê op Februarie 15, 2010

    Pizza het gewoontlik 8 slices…maar 5 is iets anders.

  9. palamino het gesê op Februarie 15, 2010

    Dis vir ‘n poster wat Breuke (Fractions) verduidelik vir Graad 1-3’s, so ek het nou pizzas wat in die helfte, in kwarte, in derdes en ook in 8 stukke verdeel is. Kan jy aan nog dink?

  10. palamino het gesê op Februarie 15, 2010

    Ja, en dit kom mos anyway deurmekaar in mens se maag aan, ne?

  11. shlwanjan het gesê op Februarie 18, 2010

    So, is DIT hoe kondoompies lyk? {-;

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.