by

Luscious One se lys

Februarie 3, 2010 in Sonder kategorie

Luscious one het ook ‘n lys wat die rondtes doen…dis altyd vrek interessant om al die ander mense se lysies te lees. Ekke? Ek het volwasse ADD…ek het eenvoudig nie die motivator hormones om sulke goed in te vul nie, maar een van die vrae daarop is: Are you good with accents?

Antwoord: Flip, ja, ek dink ek het ‘n hele paar al onder die knie. Ek dink my beste is:

GAY, AFRIKAANS, APARTEID ACTIVIST FROM CAPE TOWN

 

Bel my gerus, dan doen ek hom vir jou…

Dial net 086 POEPHOL…

Oproepe kos R6.50 per minuut

The Owl & the Pussycat het gisteraand gebeur! My vingers is rou!!! Bietjie subversief, ne? Die Kietsiekat gaat die owl vang! Dit laat my nou dink aan die fliek: Surviving Picasso…daar is mos so ‘n toneel waar ‘n uil ‘n kat (!) vang

11 antwoorde op Luscious One se lys

  1. Angelor het gesê op Februarie 3, 2010

    🙂 pragtig,.. die kiets gaan nie sonder n paar wonde die stryd wen nie!!

  2. palamino het gesê op Februarie 3, 2010

    ….ja, maar moet ek vir jou my aksent doen, Angelor?

  3. Angelor het gesê op Februarie 3, 2010

    Lol Ja asseblief!! dit sal die beste R65 wees wat ek ooit spend!

  4. palamino het gesê op Februarie 3, 2010

    Ek weet nie of ek hom vir 10 minute sal kan volhou nie, angie!

  5. Angelor het gesê op Februarie 3, 2010

    Ek dink daars fout met die nr wat jy verskaf,.. ek nou al n par keer probeer en bly by Julius Malema uitkom

  6. palamino het gesê op Februarie 3, 2010

    Eeeerm … oepsie!

  7. o fock dis mooi

  8. palamino het gesê op Februarie 3, 2010

    Kom nou net van Stu af, jou werk is moer mooi!

  9. palamino het gesê op Februarie 4, 2010

    Ja, man, ek is mos ‘n stoere boervrou met vlytige vingers! Juis nou besig met tonele uit die Kama Sutra in kerspit…

  10. zephur het gesê op Februarie 4, 2010

    Ag nee man daai nommer werk nie Palomino….hahaha

  11. Baie mooi gedoen

Los ’n antwoord vir palamino. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.