Aha!
November 27, 2009 in Sonder kategorie
Mense! Onthou tog net die volgende:
Die lewe is ‘n shitstorm, en kuns is die enigste sambreel!
(Mario Vargas Llosa)
November 27, 2009 in Sonder kategorie
Mense! Onthou tog net die volgende:
Die lewe is ‘n shitstorm, en kuns is die enigste sambreel!
(Mario Vargas Llosa)
MissLimpopoTeen2008 het gesê op November 27, 2009
lol
Angelor het gesê op November 27, 2009
🙂 Life is great!! Especially wehn you consider the alternative!.. Ek is ongelukkig een van daai mense wat sukkel om enige iets meer kompleks as Casper te verstaan Palomino,.. en selfs dit laat my party dae wonder!
palamino het gesê op November 27, 2009
Hallo Katryn! Se dit vir jou kleinsus ook, hoor! (Haar perd is pragtig)
palamino het gesê op November 27, 2009
Maar jy teken ook darem baie mooi, Angelor!
Angelor het gesê op November 27, 2009
Baie dankie Palomino,.. Maar ek se altyd daar is n helse verskil tussen mooiprentjies en kuns,.. net soos daar n verskil is tussen mooi liedjies en musiek
palamino het gesê op November 27, 2009
Ek skaar my stewig in die mooi-prentjie-kamp angelor! Jy weet wat dink ek van die kunsestablishment!
Berwick het gesê op November 29, 2009
Nice quote!
palamino het gesê op November 30, 2009
Kyk gerus die movie: Aunt Julia and the Script writer – met Keanu Reeves!
Sanseveria het gesê op November 30, 2009
Ek wonder steeds waarom jou blogruimte gekies is om die twee manne van Sport24 te dra. Was daar al ooit twee wêrelde verder uit mekaar?
palamino het gesê op November 30, 2009
Sansi…die blogilluminati se wee is vir my duister. Ek sien dit as ‘n yin/yang-ding…dit balanseer vir Elvis en die Lord Krishna uit! 🙂
Ek kon dalk ‘n advertensie vir borsvergrotings hierlangsaan gehad het…better the devil you know, hey?
palamino het gesê op Desember 2, 2009
Hallo daar! Dankie vir jou besoekie, soos gewoonlik stel ek dit hoog op prys. Ja, ek moet nou eers al my eendjies in ‘n ry kry vir my merchandising…dit beteken dat ek nou teen die spoed van wit lig moet leer hoe om besigheid te doen! (Iets wat, soos jy seker sal weet, nie van nature vir kunstenaars kom nie!) Ek beplan volgende jaar my groot toetrede en ek sal jou definitief op hoogte hou.
Ja, ek werk in resin, maar dis ‘n baie spesifieke, sagte gel-resin. Ek sal vir jou my verskaffer se besonderhede stuur. Hy is daar net af van Lynwoodweg, naby die WNNR. Hulle het alles daar en ook hope kennis, hy sal daar kan gaan baljaar!
thesibling het gesê op Desember 10, 2009
Hahaha!!! Soos ‘n strontstorting as iemand [email protected] praat. Ek like jou blog, maar hoe kry jy dit reg dat jou background die hele blad vol is? Ek kry dit nie reg nie.
palamino het gesê op Desember 10, 2009
Lol vir “strontstorting” Ek hou baie daarvan!
Oe, genade! Ek is gladnie tegnies aangele nie en weet nie hoe dit gebeur het dat my prentjie tesselate nie, jong. ek kan onthou ek het maar so rondgevroetel en knoppies gedruk en toe gebeur dit…
BertieDuP het gesê op Desember 14, 2009
Ongelooflike treffende metafoor!
palamino het gesê op Desember 14, 2009
Die tier het gaan jag, TL!
palamino het gesê op Desember 14, 2009
Bertie, my persepsie van “Life, the Universe and Everything” berus geheel en al net op hierdie metafoor!
BertieDuP het gesê op Desember 14, 2009
Daar is darem nog Murray Abrams se The morror and the lamp. En Opperman se onvergeetlike gedig van die skietlamp!