by

Weerberig

November 19, 2009 in Sonder kategorie

Nog steeds koud en donker hier by ons!

Hier is nog ‘n Jacuzzi-gebruiker…Felix, my oudste seun (nou het ek met al my kindertjies gebrag)

7 antwoorde op Weerberig

  1. czardas het gesê op November 19, 2009

    Kids thermostats work differently. Kids are weird.

  2. Angelor het gesê op November 19, 2009

    🙂 Oulik!! dit is beslis te koud vir swem hier by ons, en dit reen, en dit reen, en dit reen, ek dink die ergste droogte is nou amper gebreek! Die see loop al oor!
    jy moet n verskriklike lekker dag he okay!

  3. yes, they are very weird…

  4. Pasop net dat die see nie te ver oorloop nie!

  5. Angelor het gesê op November 19, 2009

    🙂 ek is gelukkig nogal hoog!

  6. Lyk vir my ek gaan Pretoria toe swem…. lol

  7. Ja, dis so…en dan is ek seker ons gaan dit mis!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.