Komaan Somer!
November 18, 2009 in Sonder kategorie
Ek onthou die somer nog baie goed!
Dit was verlede Saterdag.
Hier traai Sophie en Thomas die skilpad-jacuzzi uit.
November 18, 2009 in Sonder kategorie
Ek onthou die somer nog baie goed!
Dit was verlede Saterdag.
Hier traai Sophie en Thomas die skilpad-jacuzzi uit.
czardas het gesê op November 18, 2009
Shortest summer in memory. At least the kids had fun.
palamino het gesê op November 18, 2009
..and they are still having fun, Czardas. They’re even swimming in this weather, not concerned about the cold at all.
zephur het gesê op November 18, 2009
Jip toe was dit warm…
palamino het gesê op November 18, 2009
Those were the day(s), né Zeps!
lonely.at.home het gesê op November 18, 2009
… iewers in die wereld skyn die son… weet net nie waar nie! 🙁
It’s grey and cold here today.
palamino het gesê op November 19, 2009
Dankie ghaap!
palamino het gesê op November 19, 2009
Wat erg is vir Durban, ne? Ek meen die weer is altyd wonderlik daar.
lonely.at.home het gesê op November 19, 2009
dit was altyd so gewees…. maar nie meer nie! Kanni glo hoe misluk is die weer …