by

Nou ja…

November 11, 2009 in Sonder kategorie

Nadat ek gister hier, op my blog gesit en derms uitryg het soos ‘n ou brandwagbobbejaan met ‘n maagskoot, wil ek net , vir die rekord,  terugrapporteer dat als nou uitgesorteer is. Ek het dit agter my gesit en gaan nou amptelik Aan Met My Lewe. Baie dankie vir almal se ondersteuning.

13 antwoorde op Nou ja…

  1. czardas het gesê op November 11, 2009

    Hello Pal

  2. zephur het gesê op November 11, 2009

    Daai derms van die brandwag nou weer terug gesit en toegewerk…

  3. Dankie, maatjie

  4. Thanks Cin: Ek sal die blink kant bo hou (That way I get some more mileage from the baboon metaphor too…clever, don’t you think!)

  5. Al 700 meter van hulle zeppie! En dit was ‘n morsige storie, hoor!

    Maar eks bevrees die ou mannetjie is nou ‘n opgestopte trophy in die museum se primaatuitstalling

  6. Jip!

  7. Hello Czardas!

  8. Angelor het gesê op November 11, 2009

    Mag die vrede van die dag warm deur jou are vloei, en sag as n glimlag om jou mondhoeke weerspieel,.. more Palomino..

  9. Baie dankie angelor!

  10. Ag, dankie vir die aanbod Ghaap. maar ek is nie ‘n voorstaander van geweld nie. Trouens, ek huldig hom as ‘n belangrike boodskapper. Hy het vir my kom se dat ek nog nie genoeg liefde die wereld instuur nie. biskop John Selby Spong se: “love wastefully” Liefde is die enigste ding waarmee mens kan mors en eks bevrees ek is nog heeltemal te suinig.

    Maar dis in elkgeval nou oor en verby.

  11. nou ken ek die pad na jou ‘huis’… (“,)

  12. Maar as dit die geval is gaan ek erg seergemaak om my rondkyk as jy nie intrippel vir tee nie! 😉

  13. my ‘subscription’ sal daai probleem oplos! lol

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.