by

Mermaid having a Bad Hair Day

November 4, 2009 in Sonder kategorie

Het jy al ooit een van daardie dae gehad?

18 antwoorde op Mermaid having a Bad Hair Day

  1. palamino het gesê op November 4, 2009

    Ek wens ek het net 2 ekstra arms…dit sou al klaar die wereld se verskil gemaak het.

  2. palamino het gesê op November 4, 2009

    I’m going to put her on a t-shirt, Cin. I am working on at least 5 t-shirt designs at the moment. They will be available around the end of the month.

    (I also want to put them on silk scarves, i think they will look great!)

  3. neirac het gesê op November 5, 2009

    Elke dag! Maar dit behoort te help as ek so baie arms soos ‘n hindu deity gehad het. Ai, bly ongelukkig maar net mens.

  4. zephur het gesê op November 5, 2009

    Ok ek sien die borsel, hairspray, kam, ens…

    Maar wat is daai pienk ding in haar hand so langs die room.

  5. palamino het gesê op November 6, 2009

    Die pienk ding in haar hand is ‘n skulpie.
    …en dis nie room nie Zeppie, dis mousse! Ai, julle manne verstaan ook niks! 🙂

  6. palamino het gesê op November 6, 2009

    Ja ekstra arms sou ‘n geweldige bonus gewees het. Hoe gaan dit Neirac?!

  7. zephur het gesê op November 6, 2009

    Ja ons lewe is eintlik boring nê…wel daai deel wat ons voor die spieel deurbring.

  8. Berwick het gesê op November 9, 2009

    😉

  9. Sjoe! al daai hande sal beslis help om my hare uit te sort! LOL

  10. palamino het gesê op November 9, 2009

    Jip, vele hande, ligte werk!

  11. en die agterkant sal ook goed lyk? lmga!!

  12. Dankie! Ek gaan haar op ‘n t-shirt sit

  13. hair spray laat my nies

  14. Nou maar mousse en gel dan net, abie!

  15. tjoklit mouse en ky gel perhaps!

  16. AiTog! Red nou ‘n volk…

  17. Halloooo!!! Ek het so gewonder wat van jou geword het, ek was skoon bekommerd. Baie bly jy is terug. Ek sien die Tigerlady blogger hier rond, maar het geen idee gehad dat dit jy was nie. dankie vir al jou kommentare.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.