by

Die Kandidaat

November 3, 2009 in Sonder kategorie

Ek verneem in die media dat sekere mense nou gegroom word om eendag as President oor te neem. Toe het ek maar besluit om so lank ‘n ou t-hempie te ontwerp vir die okkasie. Dit het my nie vreeslik lank gevat on met die regte simboliek vorendag te kom nie. Lekker pienk, met ‘n keurige bolletjie kak reg in die middel. Let op die burleske klein krulletjie, soos uitgedruk deur ‘n stywe poephol….dis reg ja, ‘n hopie stront…..


O, en ek het amper vergeet om te se dis ‘n “scratch & sniff” teeshirt!

Opgedra aan my vriend, hk, wat besig is om ons op facebook te breinspoel – STOPPIT NOU!

17 antwoorde op Die Kandidaat

  1. palamino het gesê op November 3, 2009

    Scratch & Sniff heraldry sal nogals interessant wees. In my prulle jeug was ek lank kunstenaar by die buro vir heraldiek…was absoluut mal daaroor!

    Ja, ons kan reel dat JM dit op sy skild voer…

  2. zephur het gesê op November 3, 2009

    ‘Scratch and Sniff’…nee hou verby

  3. palamino het gesê op November 3, 2009

    Ag nee, man, Zeppie, moet nou nie chicken wees nie, jong! 🙂

  4. zephur het gesê op November 3, 2009

    Kyk honde loop mos so en sniff aan ander brakke se non-return-valves…ek gaan nou nie naby ‘n ding wat Malema en bol s….. saam sit nie….hahaha

  5. ek laaik tjoklit soft serve nogal! fok dis nice om te weet, iemand verstaan. pen ploeg en verflike arbeid is soms swyne voor perels. hoop goeie gesondheid is deel, van die wat jy in nood gebaar het.

  6. palamino het gesê op November 3, 2009

    Hoop nie ek het jou nou vir ewig van soft serve afgesit nie!

  7. palamino het gesê op November 3, 2009

    Wees net gewaarsku, soos Zeppie hieronder se, dat jy die unwanted attention van brakke en vliee gaan he!

    (Ek werk nog aan die scratch&sniff formule)

  8. Goed gedoen! My bestelling is ook in!

  9. palamino het gesê op November 4, 2009

    Dankie VML! Ek teken jou naam aan.

  10. hi dis gr8….. leka dag

  11. palamino het gesê op November 4, 2009

    Dankie oorweging9! Welkom! Kry ‘n blog en kom speel saam.

  12. ek is hier,..dis nou neusie verby vir jou..

  13. palamino het gesê op November 4, 2009

    Welkom, mr Hardass…my gat rittel! Aggeneeman, watse kak ou verskoninkie vir ‘n profielkiekie is dit daai? Jy kan beter doen as dit, skilpad!

    Jy sal daai 2 skilpaaie heelwat moet vergroot…nobody’s gonna geddit!

  14. neirac het gesê op November 5, 2009

    Net jy wat so kreatief kan wees. En ek laaik daai burlesque krul! Miskien moet jy dit verder vat met ‘n ou veertjie. So uit die chicken se hol 😉

  15. palamino het gesê op November 5, 2009

    Lag ek nou vir jou! Geveerde groete hier van my kant af!

  16. hannpan het gesê op Desember 8, 2009

    wat van n bypassende kortbroekie?…hehehehe..hy en Martinus in dieselfde sandpit

  17. palamino het gesê op Desember 9, 2009

    Kan jy jou dit voorstel! Ek sal werk aan so ‘n eina-klein speedo tipe kortbroekie vir hom…dan kontrasteer dit mooi met Martiens s’n.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.