Ou Blouvoet
April 6, 2009 in Sonder kategorie
Ek kry baie navrae oor ou blouvoet wat so in en uit die prentvlak hardloop…
Hy is blou… soos die Lord Krishna.
Somtyds het hy ‘n snazzy outfit aan…
Maar as ek ‘n Jungiaanse interpretasie aan hom moet gee…
sou ek se hy verteenwoordig my Animus… wat heelwaarskynlik nog nie goed geintegreer is nie…
Ag anyway, genoeg gebullsh*t. Ek speel met hom want dis vir my lekker en hy laat mense bietjie dink!
Onlangse kommentare