by

As ‘n by jou bykom…

Februarie 1, 2009 in Sonder kategorie

 Nou die dag vra my seun vir my, terwyl ons in die kar wag dat sy sustertjie uit die skool kom, om seblief vir hom sy kosblik aan te gee. Ek steek my hand in sy rugsak in en voel met die uitrekslag iets op my wysvinger kriewel….

Toe piets die bytjie my vol op my vinger! Die San-mense het geglo ‘n by bring vir jou ‘n boodskap van die voorvadergeeste. Wat is die boodskap, wonder ek, terwyl ek swetsend ronddans? Eers later die middag tref dit my! Bee here now….. be here, now!!

4 antwoorde op As ‘n by jou bykom…

  1. Angelor het gesê op Februarie 2, 2009

    As n by my steek,.. dit brand n bietjie, maar ek se altyd, wees dankbaar, mskien is dit die laaste een wat jy ooit gaan kry, en besides, die enetjie het sy lewe gegee om dit aan jou te skenk,..

  2. Moonz het gesê op Februarie 2, 2009

    How’s your finger… lucky you weren’t/aren’t allergic. Hi doll.. it’s been a while.. but had no connection for 3 weeks. HUGS xxx

  3. Baie zen huh…watse sak soek jy…

  4. LOL @ Angelor! HOOp die vinger is oky! Ekself is op soek na ‘n handsak! Kolonnade is al plat geloop, maar daars ‘n ander klein plekkie wat ek moet probeer! Dalk moet ons saam gaan soek?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.