My Prehistoria. (1)
Desember 28, 2008 in Sonder kategorie
Desember 28, 2008 in Sonder kategorie
Desember 27, 2008 in Sonder kategorie
Daar land ek toe op kersdag met ‘n baie siek skotse terrier by die veearts op. Ek sit met ‘n dier, rillend van die koors in die wagkamer en slaan my oe op na die berge….. en kyk vas in die advertensie van ‘n sharpeiteler, vasgesit teen die kennisgewingbord ……
Daar is ‘n paar kiekies by en ek bestudeer dit noukeurig. Magiese diere, die Sharpeis…geteel om soos die chinese Fu hondjies te lyk. Daardie mooi, ornamentele terracotta leeu/hond/drakies wat chinese huise se dakke versier. Wat vir my so interessant is van die honde, is dat hulle so beplooid gebore word en dan stelselmatig in hulle plooie ingroei…sodat hulle dan, wanneer hulle volwasse is, heel glad daar uitsien…ha!
Toe wonder ek net, wat as dit nou die geval met mense ook was (want, sien, ons werk mos nou net andersom, reg?) Wat sou ons aangevang het dan om jonger te lyk…..sou dit ‘n geval wees van: “Haai, check bietjie, Sannie het spesiaal haar boudvelle op haar wange laat oorplant…sy lyk seker 10 jaar jonger…!!! Hmmmmm.
In elk geval, vir die mense wat wil weet, dit gaan darem so effentjies beter met my ou darling, maar hy is dertien jaar oud en dis bosluiskoors, so ons is maar bekommerd….
Desember 24, 2008 in Sonder kategorie
Desember 23, 2008 in Sonder kategorie
Desember 22, 2008 in Sonder kategorie
Desember 10, 2008 in Sonder kategorie
Dance, when you’re broken open.
Dance, if you’ve torn the bandage off.
Dance in the middle of the fighting.
Dance in your blood.
Dance, when you’re perfectly free.
— Jelaluddin Rumi (13th century)
A study at the Albert Einstein Center in New York found that participants who danced three or four times a week showed seventy-six percent less incidence of dementia than those who danced just once a week or not at all.
Source: New England Journal of Medicine, Vol. 348. No. 25
Jive for Live!!!!!!
http://www.youtube.com/watch?v=HN2cVQCudeU
To dance is to write poetry with your body…
Onlangse kommentare