by

4 Sages in a Toyota Cressida

Oktober 13, 2008 in Sonder kategorie

 

I actually saw these 4 distinguised, old gentlemen driving in their shooshed-up Toyota on Queen Wilhelmina drive…… Its funny how exotic and unusual even the Pretoria suburbs can become, if you just open yourself up to it! (The tiger, however, is a figment of my imagination….)

8 antwoorde op 4 Sages in a Toyota Cressida

  1. anskrige het gesê op Oktober 13, 2008

    Ons bly in val de grace, net om die hoek van die botaniese tuine en vir drie jaar al wonder ons wat is die pers bome wat soos ‘n wisteria lyk! Van Wykshout, ne? Thanks.
    Is ons bure?
    (Terloops: gaan na jou naam in regterhoek, langs log out en vernader dit sodat daar 20 inskrywings op een bladsy is. Ons moet jou nog leer ken en is vreelik lui. Ons “Blaai” nie om nie, maar sal wel scroll…)

  2. anskrige het gesê op Oktober 13, 2008

    Ek het die kunstenaar gaan google 🙂
    Uitmuntend; neem aan dit is jou werk? Kom kuier saam ons klomp ook by LitNet en kom kuns en kultuur saam met ons in die blogland waar daar ook kleurvolle mense is, met tiere in hulle agtergrond!

  3. palamino het gesê op Oktober 13, 2008

    Jip, die Van Wykshout word ook die boomwisteria of inheemse jakaranda genoem. dis een van my gunsteling inheemse bome!

    Ek bly in rietfontein, in die moot, maar ry baie gereeld in Cussonia laan af.

    Jongie, eks ‘n vreeslike tegnofoob en het nie ‘n clue hoe om die page dingetjie na ‘n croll toe te verander….sal bietjie uitvind!

    Mooiloop!

  4. palamino het gesê op Oktober 13, 2008

    Hie hie, dankie! Baie dankie! Ek het op die oomblik ‘n uitstalling van my werk in melville, wat ook in sy geheel aanlyn besigtig kan word op http://www.art.co.za/marnaschoeman

    ek ken litnet ook baie goed en lees gereeld die briewe en so aan

  5. canda1 het gesê op Oktober 21, 2008

    Great painting!!!

  6. palamino het gesê op Oktober 21, 2008

    Thank you very much! and i, in turn are just drooling over your latest recipe thinking…why would one ever want to substitute dates with prunes? (hiehie)

  7. abrham het gesê op April 4, 2009

    qeeun wilhelmina nogal

  8. baie nice!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.