by

n Nuwe liedjie is nou net gebore,”fire those darkies in parliament.”

Februarie 15, 2011 in Sonder kategorie

Nee kyk dis nie ek wat so sê nie, dis ou Blade van die SA Kommunistiese party op TV nuus. Ek sê jou vriend, hierdie land kom reg.

Wanneer n minister opstaan en sê die “darkies” aan die stuur van onderwys in ons land doen nie hulle werk nie, en dit sommer twee keer agtermekaar op TV sê, dan kry ek moed. Nou is die meerderheid van die land verskriklik kwaad vir ou Blade. Maar ek sien altyd op koerant fotos ou Blade het nogal n hele paar “whiteys” in sy party.

Wonder wat sê Malema van ons nuwe song, ” Fire the darkies that cant do the job, employ a whitey that can do the job.”

Wel ou Blade praat darem nie van “kill” nie. net “fire” , maar nou kan Winnie dit seker ook heeltemaal verkeerd opneem.

6 antwoorde op n Nuwe liedjie is nou net gebore,”fire those darkies in parliament.”

  1. Neurie die deuntjie sodat ek kan saamsing, asb.

  2. Daar’s mos ‘n ou liedjie wat gaan oor omkopery:

    “How much is that darkie in the window”…

  3. UNPOCO het gesê op Februarie 17, 2011

    Ek dink hy kry ‘n incentive vir die uitlating. Alles ter wille van stemme dink ek. Wel, tong in die kies hoop ek dat ek verkeerd mag wees. Ons bly maar hoop, wat kan ons anders doen?

  4. Ou Blade, die verkeerd benaamde, moet sommer voor in daai lyn staan om gefore te raak.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.