Gee maak jou nie armer nie.
June 29, 2017 in Uncategorized
June 28, 2017 in Uncategorized
Soveel keuses, soveel mense wat dalk mag seer kry; maar die belangrikste is, net jy kan jou eie keuses in die lewe maak, niemand anders kan dit namens jou doen nie! Soms moet mens aan jouself ook dink, en nie die hele tyd aan ander mense nie, aan ander mense se gevoelens nie, wat van jou eie gevoelens?
June 28, 2017 in Uncategorized
Die verlede hoort in die verlede, dink aan die dag van môre MAAR leeef vandag voluit!!
Dink BUITE DIE BOKS, leef bietjie BUITE DIE BOKS, lig soms die deksel van die BOKS op, en kyk wat om jou aangaan, en hou op om in die verlede te leef! ☺
June 20, 2017 in Uncategorized
Elkeen van ons is beeldskoon, ons is na die BEELD van GOD geskape, HY het ons gevorm en HY bewonder ons, ons moenie dink EK IS LELIK, want GOD maak nie LELIKE MENSE nie!
June 19, 2017 in Uncategorized
Moenie toelaat dat die lewe se seer jou menswees vernietig nie.Ons almal het ‘n keuse, maak daardie keuse vandag nog, maak die keuse om gelukkig te wees, niemand anders kan daardie keuse vir jou maak nie, net jyself kan daardie keuse maak.
June 19, 2017 in Uncategorized
Daar besluit Meermin dat dit min of meer weer tyd is om te blog. Dankie aan ‘n ou blogger wat my weer moed ingepraat het om te blog!
Nuwe opmerkings