You are browsing the archive for 2019 October.

by Meermin

God se liggie skyn helder deur my

October 30, 2019 in Uncategorized

 

Wie van ons, is nie skaam om te herken dat EK IS KIND VAN GOD. SY liggie skyn helder deur my, ek verblind alle demone. Geen demoon sal my pad kruis, of my ondergang beteken nie.