Gee is liede.
Om te gee van die kosbaar wat binne jou leef.
Om te bly gee aan iemand wat dit goedkoop (kommim) maak
is heiligskending van jou diepste menswees.
Soos om jou perels vir die varke te (bly) voer.
Perels om saam met modder te vertrap en te beskyt ?
Lien LSS said on July 1, 2017

Truth
is like surgery
it hurts
but it heals.
Lien LSS said on July 1, 2017
A lie
is like a painkiller
it gives instant relief
but it has side effects.
Meermin said on July 3, 2017
Thank you