Soms is dit beter ….
June 28, 2017 in Uncategorized
June 28, 2017 in Uncategorized
Soveel keuses, soveel mense wat dalk mag seer kry; maar die belangrikste is, net jy kan jou eie keuses in die lewe maak, niemand anders kan dit namens jou doen nie! Soms moet mens aan jouself ook dink, en nie die hele tyd aan ander mense nie, aan ander mense se gevoelens nie, wat van jou eie gevoelens?
June 28, 2017 in Uncategorized
Die verlede hoort in die verlede, dink aan die dag van môre MAAR leeef vandag voluit!!
Dink BUITE DIE BOKS, leef bietjie BUITE DIE BOKS, lig soms die deksel van die BOKS op, en kyk wat om jou aangaan, en hou op om in die verlede te leef! ☺
Nuwe opmerkings