You are browsing the archive for 2017 June.

by Meermin

http://www.wollies.org/

June 30, 2017 in Uncategorized

Gun my om asseblief om namens hierdie mense en  diere te “praat” ons het nou onlangs kos en komberse ingesamel en vir hulle gevat. Hierdie mense doen ongelooflike goeie werk vir alle woefies en katjies wat geen ander heenkome het nie. My plan is om te kyk of ons nie weer met ‘n kos \ kombers insamel mee kan begin nie. Is daar enige iemand wat sou belang stel?

 

Please consider bringing old toys, blankets, bedding and dog or cat food when visiting.
We really need your help!

Mobile 1: 083 339 1692
Mobile 2: 079 916 4602
Mobile 3: 061 605 0002
Email: [email protected]

Polisie Rondawel
101 Rooikat St
Pretoria-Noord
Gauteng, South Africa

 

by Meermin

by Meermin

by Meermin

by Meermin

by Meermin

by Meermin

Keuses, keuses, onthou net, net jy kan daardie keuse maak!

June 28, 2017 in Uncategorized

Soveel keuses, soveel mense wat dalk mag seer kry; maar die belangrikste is, net jy kan jou eie keuses in die lewe maak, niemand anders kan dit namens jou doen nie! Soms moet mens aan jouself ook dink, en nie die hele tyd aan ander mense nie, aan ander mense se gevoelens nie, wat van jou eie gevoelens?

by Meermin

Leef vandag!

June 28, 2017 in Uncategorized

Die verlede hoort in die verlede, dink aan die dag van môre MAAR leeef vandag voluit!!

Dink BUITE DIE BOKS, leef bietjie BUITE DIE BOKS, lig soms die deksel van die BOKS op, en kyk wat om jou aangaan, en hou op om in die verlede te leef! ☺

by Meermin

VASGEVANG IN MY!

June 21, 2017 in Uncategorized

https://sonichits.com/video/Wynand_Strydom/Vasgevang_In_My

by Meermin

Skoonheid

June 20, 2017 in Uncategorized

Elkeen van ons is beeldskoon, ons is na die BEELD van GOD geskape, HY het ons gevorm en HY bewonder ons, ons moenie dink EK IS LELIK, want GOD maak nie LELIKE MENSE nie!