Ek is terug!
September 3, 2010 in Sonder kategorie
Na ek dink ‘n jaar en baie drama is ek weer terug op my blog!Hallo almal!Ek het mail gekry wat
baie oud is en ek is baie jammer dat ek dit nie beantwoord het nie…ek was ‘n bietjie besig.
Hoop hier is darem nog van my maatjies wat my sal onthou en ek sal probeer om weer ‘n bietjie op hoogte te kom met al die verwikkelinge hier in blogland.
Neander het gesê op September 3, 2010
Jy het niks gemis nie, maar aan die anderkant het kuberbewoners ook gekuber.
shlwanjan het gesê op September 3, 2010
Liefde wen, nê? Mooi so!
zephur het gesê op September 3, 2010
Welkom terug in Blogville
rolienv het gesê op September 3, 2010
Dankie julle, julle moet ‘n lekker naweek hou en geniet alles!
borrels het gesê op September 4, 2010
Is was ook omtrent ‘n jaar weg, maar het nou weer kom kuier:-)