by

Ek is terug!

September 3, 2010 in Sonder kategorie

Na ek dink ‘n jaar en baie drama is ek weer terug op my blog!Hallo almal!Ek het mail gekry wat

baie oud is en ek is baie jammer dat ek dit nie beantwoord het nie…ek was ‘n bietjie besig.

Hoop hier is darem nog van my maatjies wat my sal onthou en ek sal probeer om weer ‘n bietjie op hoogte te kom met al die verwikkelinge hier in blogland.

5 antwoorde op Ek is terug!

  1. Neander het gesê op September 3, 2010

    Jy het niks gemis nie, maar aan die anderkant het kuberbewoners ook gekuber.

  2. Liefde wen, nê? Mooi so!

  3. zephur het gesê op September 3, 2010

    Welkom terug in Blogville

  4. rolienv het gesê op September 3, 2010

    Dankie julle, julle moet ‘n lekker naweek hou en geniet alles!

  5. borrels het gesê op September 4, 2010

    Is was ook omtrent ‘n jaar weg, maar het nou weer kom kuier:-)

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.