Vote
April 23, 2009 in Sonder kategorie
Het gaan vote, glad nie gewag nie, was die enigste een in die hele stadsaal met 20 beamptes wat my wou help.Wow! Dit was ‘n goeie ondervinding.Het soos ‘n VIP gevoel.

zephur het gesê op April 23, 2009
Jy moes eintlik gevra het of jy sommer nog kan stem siende dat daar niemand is nie…
rosegarden het gesê op April 23, 2009
Hi, jy moet meer dikwels kom gesig wys!