by

Ware liefde

April 6, 2008 in Sonder kategorie



 
God is Gees, God is Liefde,
Daarom is ware liefde ook ‘n
geestelike eenwording in gees.

Ware Liefde oordeel nie,
en word ook nie veroordeel nie,
Want die vleeslike gaan dit wat
gees is nie aan nie.

Ware Liefde bind nie vas met
moet’s en moenie’s nie,
Maar trek jou nader met kettings
van geloof, hoop en liefde.

Ware Liefde kan nie gekoop word nie,
en kan nie gevra word nie,
Maar kan slegs aangebied word
deur geestelike gee en deel.

Want ware liefde is ‘n geskenk
uit die hart en genade van God.

Skrywer onbekend

5 antwoorde op Ware liefde

  1. rosegarden het gesê op April 7, 2008

    More!
    Baie, baie mooi.

  2. shlwanjan het gesê op April 7, 2008

    En ware liefde is soms NOG moeiliker as moets en moenies… PS: wil net seker maak ons praat van dieselfde hawe: die klein hawetjie by Harbour Island Marina, by die Villa Via hotel…NIE die groot GB hawe nie, hoor!

  3. shlwanjan het gesê op April 7, 2008

    En ware liefde is soms NOG moeiliker as moets en moenies… PS: wil net seker maak ons praat van dieselfde hawe: die klein hawetjie by Harbour Island Marina, by die Villa Via hotel…NIE die groot GB hawe nie, hoor!

  4. rosegarden het gesê op Mei 15, 2008

    Mis jou hier.
    Mag die Vader jou baie seën

  5. Liza-Beth het gesê op Mei 26, 2008

    Pragtig! Lekker leer en geniet die dag.
    Blessings
    LB

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.