by

‘n Druppel in die emmer

Maart 26, 2008 in Sonder kategorie

 

Vir God is elke druppel in die oseaan uniek.Elke druppel maak sy eie reenboog.Elke druppel reflekteer Sy kleure anders.Elke druppel is deel van die oseaan.Elke druppel is kosbaar.Al die druppels saam is ‘n kragtige stroom water.Dit maak ‘n weg waar daar nie ‘n weg is nie.

9 antwoorde op ‘n Druppel in die emmer

  1. shlwanjan het gesê op Maart 26, 2008

    Lekr dag vir jou! Danki vir Maandag se post . Dis kosbaar! Gaan dit bere uir volgende Paas Maandag.

  2. graansie het gesê op Maart 26, 2008

    Dis pragtig – die foto en die woorde!
    Blessings vir vandag 🙂

  3. baie mooi post 🙂

  4. pilgrim het gesê op Maart 26, 2008

    ‘Lo daar! Dankie vir jou comments by my blog, dit beteken vir my baie! 🙂

  5. Hallo Thandi, ek kan nogal identifiseer met die foto 🙂
    Mooi woorde .

  6. Magrietjie het gesê op Maart 27, 2008

    Pragtig apsolut pragtig en so waar.
    Dankie Thandi.
    Magrietjie

  7. Magrietjie het gesê op Maart 27, 2008

    Pragtig apsolut pragtig en so waar.
    Dankie Thandi.
    Magrietjie

  8. Cosmos het gesê op April 2, 2008

    ;-p

  9. Hildalene het gesê op April 2, 2008

    Pragtig….

Los ’n antwoord vir Magrietjie. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.