by

Ons trek

Maart 19, 2008 in Sonder kategorie

Al die slapies is verby.Alles is in bokse gepak en is toe geplak.Ons kry vanaand die sleutel en more trek ons in.’n Nuwe begin,ons is so opgewonde en glo hierdie gaan ‘n wonderlike jaar vir ons almal wees.Ons trek….sonder enige ekstra bagasie en los al ons probleme hier.

Ons een hond het toe huis gekry en ons trek net met die een,ons het gedink hy sal hom dood treur oor sy boetie wat nou 2 jaar by hom was,maar nee.Dit is assof hy nou eers homself is.Hy is so rustig en liefdevol.Hy is nou weer die baas van die huis en geniet dit baie.Die ander een verbeel hom nou hy is meneer.Hy slaap nou binne en eet huiskos.Gaan seker lekker dik raak.Ons is net dankbaar altwee is gelukkig en die kinders is tevrede omdat hulle so rustig is.

4 antwoorde op Ons trek

  1. Magrietjie het gesê op Maart 19, 2008

    Ag Thandi ek is so bly hulle het toe goeie huise gekry.Sterkte met die trek bid saam dat alles goed afloop en julle baie geseend in julle nuwe plek sal wees.
    Blessings
    Magrietjie

  2. Cosmos het gesê op Maart 20, 2008

    Hi
    Ek is jammer om te se maar ek is so bly dis jy en nie ek wat deur die trekkery moet gaan nie. Sterkte!
    Het self gesukkel met die agtergrond, danksy TOKKO kon ek dit toe probeer maar ai, ek sukkel nog elke keer – maar dit help darem as mens ‘n idee het wat om te doen. Gaan kies ‘n agtergrond waarvan jy hou maak dan create post oop, paste die kode en enter.
    Lekker dag en ‘n groot clink op NEW BEGINNINGS!

  3. catryn het gesê op Maart 22, 2008

    Thandi, dankie! Jy weet nie wat dit beteken om sulke mooi woorde van iemand te ontvang nie. Ek is stukkend! Jou woorde laat trane in my oe. Nogmaals baie dankie. Voorspoed met die trekkery en ek hoop julle is dol gelukkig! FF XXX

  4. MyGedagtes het gesê op Maart 22, 2008

    Dankie vir die inloer en voorspoed met die trek.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.