by

Tel op jou kruis.

Maart 17, 2008 in Sonder kategorie

Ek is nog steeds by die kruis.Dit bly in my gedagtes,is ek waardig om Jesus te volg. Hoe kan ek hom volg as ek my eie lewe lief het,as ek nie  my eie lewe sal afle vir Hom nie.Ek weet die woord se die een wie sy lewe lief het, sal dit verloor en ek weet dit is nie ligtelik bedoel nie.Ek lees toe vanoggend hierdie stukkie in ‘n boek.

Andrew het ook Jesus veloon,hy het weggeharloop. Hy het sy eie lewe gevrees en gevlug.Jesus het nog steeds nie opgehou om in hom te groei nie. Hy sou voltooi waarmee HY begin het, selfs na Sy dood en opstanding en hemelvaart het Hy aangegaan in Andrew,Hy het juis daardie swakheid gebruik om Andrew te versterk.

Toe Andrew gewaarsku is om nie in Rome verder te getuig nie, en dat hy sou gekruisig word as hy dit doen.Was hy nie bevrees nie, hy het sy vrees vir sy eie lewe oorkom en het Jesus bo hom gestel en steed getuig van die boodskap wat Jesus begin het.

Andrew is gevange geneem en sou gekruisig word.Soos hulle hom na die kruis gelei het, het hy nie gevrees nie… ek haal aan.

Andrew going toward the place of execution and seeing the cross waiting for him, never changed his expression.Neither did he fail in his speech.His body fainted not,nor did his reason fail him,as often happens to men about to die.He said,”O cross,most welcomed and longed for!With a willing mind,joyfull and disirously, I come to you,being the scholar of Him which did hang on you,because I always been your lover and yearned to embrace you.”

Dit is oorwinning.Dit was nie meer ‘n battle nie, dit was nou ‘n eer.Ek weet ek is nog nie daar nie, maar vind vrede in die feit dat God sal voltooi wat Hy begin het in my.Hy kom al my swakhede tegemoed,hy sal my leer om nie te vlug vir die kruis nie.Ek weet Hy sal my verander en versterk.Ek loof Hom daarvaaor.

Father, in the name of Jesus I ask You to strengthen me through your love and wisdom.Forgive me for drawing back in times of difficulty in order to preserve my own comfort and security.Lord Jesus,this day I choose to deny myself, take up my cross and follow You.I am Your servant;I receive Your grace that empowers so I might speak Your word and perform Your will with all boldness and love.

Breaking intimidation:John Bevere

2 antwoorde op Tel op jou kruis.

  1. gingermary het gesê op Maart 17, 2008

    Dit voel of jy hierdie stukkie net vir my geskryf het… DANKIE!
    Ek is nog ‘n baba in my geloof… maar deur Hom wat my lei sal ek groei tot waar Hy my sal gebruik…

  2. rosegarden het gesê op Maart 18, 2008

    Jy verwoord so baie dinge wat in my hart ook aangaan. Mag jou dag baie geseënd wees!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.