WordPress
Maart 11, 2012 in Sonder kategorie
Vir die wat nie weet hoe nie. Hier is ‘n lekker handleiding.
http://easywpguide.com/download/
Maart 11, 2012 in Sonder kategorie
Vir die wat nie weet hoe nie. Hier is ‘n lekker handleiding.
http://easywpguide.com/download/
TS het gesê op Maart 11, 2012
Ek het regtig nie gedink dis so oulik nie. Daar is allerhande goeters wat ek nog moet bekyk!
Dankie… sal beslis ook nog loer in die handleiding.
HeavyHenry het gesê op Maart 12, 2012
Ek WIL NIE skuif NIE!
maryke-anne het gesê op Maart 12, 2012
Jy hoef mos nie. Ek het net gesien hier is mense wat bietjie sukkel met WP, toe was ek gaaf genoeg om die link te plaas.
HeavyHenry het gesê op Maart 12, 2012
Ek is nie vir jou kwaad nie – is net nie lus nie…
🙂
du het gesê op Augustus 1, 2012
…and if you can not wait for wordpress – just register a parallel blog HERE !
philvr het gesê op Augustus 19, 2012
Groete daar op Potjiestroom,
Mooi loop,
PvR
HeavyHenry het gesê op Oktober 17, 2012
Wil jy nie iets hier pos om seker te maak jou goed trek saam nie? Litnet trek en die boekverbranders gaan goed weggooi – lees dopper webvoet se pos.
maryke-anne het gesê op Oktober 17, 2012
Dankie Henry dat jy spesiaal die tyd gevat het om my te herhinner. Ek waardeer dit opreg.
HeavyHenry het gesê op Oktober 18, 2012
Hei ons kan nie samuhr se prentjie verloor nie!