My speelgoed – Maankind se uitdaging

November 28, 2010 in Sonder kategorie

My beste este speelding is natuurlik Lifiki en dan ‘n kortkop tweede …

en dan laaste maar nie die minste nie … Skebberesh!

13 antwoorde op My speelgoed – Maankind se uitdaging

  1. volgende gaan Maankind sê jy moet die prente teen jou muur op haar Oranje faceboek blad sit

  2. 🙂 Dit was my eerste probeerslag met die verfkwas. Of eerder my tweede. Die eerste een van Paternoster steek daar regs uit.

  3. TS het gesê op November 28, 2010

    mmmmmmm sou ook my keuse wees. Goeie smaak!

  4. Het vergeet om te sê ek like jou woefels dik stukke

  5. Ag dankie 🙂 Sy troetelnaampie is Skebbies. En hy grom vir enige een – tot Lifiki – as hy naby kom. Dit kan nogals huismoles veroorsaak.

  6. Thx Tina

  7. Daai orange huis van jou is werklik baie mooi MK. Eendag as ek groot is kom ek jou kuier. Dan bring ek vir jou ‘n oranje prentjie saam.

  8. pasella het gesê op November 28, 2010

    Hi Maryke! Salig as die brakke so by mens lê.

  9. Daai is mooi! Lekker speelgoed wat JY het.

  10. Dit is. En wat dit nog lekkerder maak is die sagte reëntjie wat hier val.

  11. ek beskryf my rekenaar as verslawing nie meer speelding, sien jy het ook ‘n hp laserjet myne is deesdae vol stories en het hom belowe hy kan
    ‘pic a window’ speel as hy weer vashaak
    gelukkige salige uitdrukking op honde kind se gesiggie

  12. Salige uitdrukking op die linker pienk pantoffel se gesig!

  13. Jou gelukkige ding!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.