Ek gaan vanaand Flooze met ‘n capital F!
Mei 28, 2010 in Sonder kategorie
Hoezit my chinas!! Vanaand crash ek daar na Tusk Rio se valley om die Flooze der Floozes the gaan uitcheck. Die tjerrie is mos die een om te watch. As julle nou kop wat ek meen.
Sy is mos die chick met class, die girl met lyf en die een wat die people leer hoe om te floozerayna. Check julle later my tjommas!!!
En moet nie dat ek julle vang kommin commints los in my commints boks nie, want dan gaan ek vir julle one skat uithaal!
shlwanjan het gesê op Mei 28, 2010
Zef is die nuwe classy {-;
Enjoy! (Gaan jy met jou pienk pantoffeltjies?)
maryke-anne het gesê op Mei 28, 2010
My girl, ek gaat zef in die pantoffels tot die hane kraai!
pasella het gesê op Mei 28, 2010
geniet!
maryke-anne het gesê op Mei 28, 2010
Ek sien uit, maar ek dink lifiki sien meer uit. Ek dink die man is sekerlik die enigste man in Suid-Afrika wat sal jaag om betyds te wees vir 7de laan. Ek giggel partykeer lekker vir hom.
maryke-anne het gesê op Mei 28, 2010
My tjaina ek het jewlry to die for. Ek gaan my hang soos ‘n krismistree. Jy moet net tjek.
maryke-anne het gesê op Mei 28, 2010
So ek scheme jy kop nie waaroor die tune gaan nie?
Die flooze van Witbank van bewende traan kom Klerksdorp vanaand uitcheck – so hierdie girl gaan haar bietjie uitcheck. Ons gaan mekaar size 🙂
plankloper het gesê op Mei 28, 2010
Ek geniet haar vreeslik. Lekker aand!
katrina het gesê op Mei 28, 2010
Dis vir haar wat my seunskind en sy twee ‘vennote’ die musiekvideo gemaak het. Dalk wys sy dit 🙂 Geniet haar!
maryke-anne het gesê op Mei 28, 2010
Great Katrina. Ek kan nie wag nie. Ek maak my reg vir ‘n jeeeeerlike lagsessie.
thenack het gesê op Mei 28, 2010
flooze, help bietjie man
ietsie fres?
rosiemetdorings het gesê op Mei 28, 2010
Kan nie wag om te hoe hoe dit was nie. ;->
maryke-anne het gesê op Mei 28, 2010
Ek sal more kom report.
maryke-anne het gesê op Mei 28, 2010
iets is nie lekke vars nie …
Hopestar het gesê op Mei 28, 2010
Hope you have a whole lot of fun! *hugs* x x x
lisabeth het gesê op Mei 28, 2010
Ek watch jou!
lisabeth het gesê op Mei 29, 2010
Hoe was die Floozery?
Doubtingthomas het gesê op Mei 30, 2010
Hoezit, hoezit! Lekka safe my ou!
🙂
maryke-anne het gesê op Mei 30, 2010
Dit was jeeerlik!
maryke-anne het gesê op Mei 30, 2010
hey jou mugu. How goes?
maryke-anne het gesê op Mei 30, 2010
Floozingly lekkerrrr
maryke-anne het gesê op Mei 30, 2010
Net tydelik my bru!
maryke-anne het gesê op Mei 30, 2010
Ek het die ‘report’ getune.
maryke-anne het gesê op Mei 30, 2010
Ek check jou met ‘n houtoog.
maryke-anne het gesê op Mei 30, 2010
Thank you