Versatile Blogger Awards

Mei 27, 2010 in Sonder kategorie

 

 

I, amongst a lot of other bloggers…..have been awarded aVersatile blogger’s Award

 

1.Acknowledge the award giver:

 

Spokie Wandel

 

2. State 7 random / unknown facts about yourself

 

2.1   Is die tweede jongste van sewe kinders

2.2   Ek is mal oor karringmelk beskuit gedoop in lemoensap

2.3   Ek is ‘n stil mens

2.4   Ek is nie lief vir groente nie

2.5   Ek het my lewe eers werklik op 35 begin geniet

2.6   Ek is ‘n stil, eng, introterterige konserwateef.

2.7   Ek fight nie graag nie

 

3. Award 10 bloggers that you’ve recently discovered that deserve the award “Versatile Blogger”

 

10 is te veel en almal nie nuut nie.  Ek gaan van my favorites wat nog nie deur ander benoem is nie (wat ek van weet), hier benoem.

 

3.1  Katjiepiering  – Sy kan diep dink en nice skryf

3.2  Samuhr – Ek like sy cartoons en goed wat hy skryf.  En sy Avatar het die mooiste skouers

3.3  Kerneelsie – Julle weet self.  Hy skryf soos ‘n engel met ‘n angel.  Great stuff

3.4  Kelly – ongekusteld en eerlik

3.5  UNPOCO – ek like die blogs erg.  Veral as dit handel oor slegte diens. 

3.6  Plaasjuppie – lekkerrrrr leesstof

 

 

1 antwoord op Versatile Blogger Awards

  1. dinkweer het gesê op Mei 28, 2010

    Hallo Maryke, 2.6 is ‘n interssante beskrywing. Kan net vermoed wat al die woorde beteken.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.