Niemand doen my lysie nie so …

Mei 26, 2010 in Sonder kategorie

Nou gaan ek mense tag vir my trappe van vegelyking lysie.

Katjie

Anha

Therina

Kelly

Samuhr

7 antwoorde op Niemand doen my lysie nie so …

  1. maryke-anne het gesê op Mei 26, 2010

    Dankie Anha.

  2. lindiew het gesê op Mei 26, 2010

    Ai Ai Ai en nou moet ek so hard dink. Sal hom doen ek belowe – ek moet net eers alles uitfigure!!!

  3. vuurklip het gesê op Mei 26, 2010

    mal, maller, malema

  4. maryke-anne het gesê op Mei 26, 2010

    Skerp, skerper, skerpste 🙂

  5. Die enigste een wat ek onthou is Naar, Piennaar, Kotzé…
    Wat is “tag?”

  6. … en Van Brakel.

  7. zephur het gesê op Mei 27, 2010

    blog blogger blogste

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.