Ek loer net gou wat julle doen …

Mei 26, 2010 in Sonder kategorie

Ek werk nog …

7 antwoorde op Ek loer net gou wat julle doen …

  1. Neelsv3 het gesê op Mei 26, 2010

    me toe

  2. He,he jou uur het nie gehou nie!

  3. zephur het gesê op Mei 26, 2010

    Moenie koekeloer nie

  4. kerneelsie het gesê op Mei 26, 2010

    Mense wat deur sleutelgaatjies loer kry karkatjies!
    Of was dit net ‘n bangmaak storie?

  5. pasella het gesê op Mei 26, 2010

    Trek maar die kantoordeur agter jou toe–jy kan weer more probeer.

  6. Wie loer kry niks!
    🙂

  7. lindiew het gesê op Mei 26, 2010

    Ja nee en duidelik verveeld!!!! Jy gaan karkaatjies kry ….. nou weet ek hoekom voel die neusie toe en die hofie seer!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.