Dis nou tyd dat julle ophou om my te verlei!
Mei 26, 2010 in Sonder kategorie
Ja, julle verlei my met prentjies, grappies, mooi vertellings, skokkende vertellings, vrae, wonders, gedigte en stories. Dis hoekom ek soos ‘n flippen brommer hier rondhang en nie ‘n steek werk inkry nie.
Ek gaan nou werk en glad nie vir die volgende uur hier inloer nie.
vygie het gesê op Mei 26, 2010
enjoy
eiewys-gekkigheid het gesê op Mei 26, 2010
He,he net ‘n uur?
eiewys-gekkigheid het gesê op Mei 26, 2010
‘n Ware voorbeeld vir ons almal! Ha,ha!
I-like-silly het gesê op Mei 26, 2010
dis doners moeilik maar try maar, he he he!!!