Litnet se blits spanningverhaal kompetisie – Week 3

Februarie 24, 2010 in Sonder kategorie

Hier is ‘n paar van hulle wat werklik die nekhare laat rys!!!!

 

Week 3
Charles Malan: Jou geld en jou lewe
Trisa Hugo: Bankroof
Deonette Theart: Nie. Skuldig. Nie.
Daniel Horn: By, Yster
Douwlina du Plessis: Moordgedagtes, Rus
René Ferreira: Kongo
Miquette Redelinghuys: Vreeslose onskuld
Oemdhan Pieterse: My vonnis, Die basterrottweiler
Loraine Basson: Onskuld
Lewies Botha: Weduwee Anna
Tina Saunders: Die kat kom weer …
Isabelle Nell van Niekerk: Weerloos agter slot en grendel
Henry Luyt: Nagtelike besoeker
Annette du Plessis: Afrika helaas
Henning Janse van Vuuren: Pasop vir die hond
Maryke van Rensburg: Laaste gebed
Douwleen Bredenhann: Mooie meisje
Elza Smal: Hipnose
Claudi Potter: Raai Raai Riepa
Dewald Alberts: Vryval, Ongeskikte vark, Grootwildjag
Gerda-Marié Viviers: Verraad
Beatrix Roux: Nagbesoek
Joanna Troost: ’n Dief se nalatenskap
Isabel Mac Donald: Inbraak
Dirk Hattingh: Vergewe my
Annalien Burger: Nagbesoekers
Nandi Venter: Heksejag
Dalena van Jaarsveld: Gesinsmoord
Chrissie Botha: Buite beheer
Annemari Coetser: Genoeg
Dalla-se-Pa: Dood se wiegelied

Lekker lees ….

3 antwoorde op Litnet se blits spanningverhaal kompetisie – Week 3

  1. Volg jy ?!

    :-))

  2. Jip ek volg … ek dink 🙂

  3. Daar is van hulle wat sommer baie goed is. Ek het een van my ou skrywes afgestof en ingeskryf vir die Lênet een van die lakens wat gekreukel moet word. Maar ek dink myne sal maar ‘n lammetjie wees teen die ander.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.