Hier is jy welkom as jy …

Julie 11, 2009 in Sonder kategorie

vet is, geskei is (hoe meer hoe beter) en rekmerke het.  Hier is dit seksie, hier is dit aantreklik, hier is vet iets om oor te “drool.”

So ek sien julle so oor ‘n jaar of wat?

4 antwoorde op Hier is jy welkom as jy …

  1. kerneelsie het gesê op Julie 11, 2009

    Ek is nie vet nie, nie geskei nie en het gesoek, maar al merke wat ek kry is briekmerke in my onderbroek…
    Mag ek maar inkom?

  2. 🙂 Nee, hierdie is vet, geskeide vrouens met rekmerke se eie stukkie hemel! Julle normales moet wegbly 🙂

  3. Kom jy saam Therina?

  4. Is so.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.