‘n Nuwe uitdaging!!
Julie 6, 2009 in Sonder kategorie
So besluit ek laasweek, toe ek so deur die koerantjie blaai, op die ingewing van die oomblik om vir ‘n pos aansoek te doen. Eintlik net om te sien of ek darem nog bemarkbaar is.
En jou wrintiewaar daar slaat ek vir my ‘n ou joppie los! Ek is so bly want in hierdie ekonomiese krisis is elke sent ekstra ‘n bonus …
Doubtingthomas het gesê op Julie 6, 2009
Nouja toe, daar het jy dit! Geluk!
maryke-anne het gesê op Julie 6, 2009
Dankie. En dit nogals in ‘n veld wat ek gedink het ek sal nie gou weer betree nie.
maryke-anne het gesê op Julie 6, 2009
Dankie Ghaap, ek is so opgewonde ek kan amper die paaldans doen …
maryke-anne het gesê op Julie 6, 2009
Dankie Paljas.
DeViL010 het gesê op Julie 6, 2009
GELUK!!!!! EN GENIET!!!
:>)))
maryke-anne het gesê op Julie 6, 2009
Dankie Duiwelki. Niks lekkerder as ‘n vars uitdaging nie 🙂
pasella het gesê op Julie 6, 2009
Baie geluk! Hoop jy geniet die werk.
bloukaap het gesê op Julie 6, 2009
grand vrou , mooi man !
maryke-anne het gesê op Julie 6, 2009
Dankie Lewies … ek dink ek gaan. Ek dink ek het bietjie gestagneer die afgelope jaar.
maryke-anne het gesê op Julie 6, 2009
Dankie Pruimtwak. Ek waardeer.
loudavisi het gesê op Julie 6, 2009
Hoop jy is baie gelukkig met jou werk.
Ek is nuuskierig oor watse soort werk dit is.
Ek soek ander uitkomste….sien jy?