Hierdie blesitse koue ….

Julie 6, 2009 in Sonder kategorie

Maak my op.  Hier sit ek nou ge”huddle” voor die gasverwarmer onder ‘n kombers op my sitkamerbed met ouma se kombersie oor die knieë en beloer so skuinsweg vir binnelanders.

Ek hou nou maar een maal van my sepies en vanaand is daar genoeg om vir my vir ‘n paar ure op ‘n seepbel “high” te hou.

Nou binnelanders gevolg deur 7de laan.  Dan die nuus wat ‘n treurmarerige sepie op sy eie is en dan Army Wifes en as die kersie op die koek … Private Practise.

Wat het ek gedoen om soveel sepies te verdien?

1 antwoord op Hierdie blesitse koue ….

  1. swaargewig het gesê op Julie 7, 2009

    Daar is ‘n uitnodiging op my blog. dalk is dit vir jou?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.